PERSONEEL

Ds Willie Badenhorst III
Leraar
Tel: 021 948 3456
E-pos: willie3@telkomsa.net
Ds Willie is op 1 Desember 2014 aangestel as predikant by Bellville-Wes. Hy lewer op Sondagaand 7 Desember 2014 sy intreepreek. Willie is getroud met Andra en hulle het 2 kinders, Leanri en Pierre.

Danie Jacobs
Koster
Tel: 021 948 2402
E-pos: ops@bellvillewes.ng.org.za

Lana Schindehutte
Admin Beampte
Tel: 021 948 2402