kerk foto.png
WELKOM BY ONS
GEMEENTE

NG Kerk Bellville-Wes is 'n familie gedrewe gemeente in die hartjie van Boston, Bellville in die Wes-Kaap. As dissipels soek ons in die Woord en deur die Gees na God se wil en soek ons ook na diegene wat verlore gaan, loof ons Hom, leef ons vir Hom, doen ons wat Hy vra en lei ons ander om Hom ook so te gehoorsaam

nagmaal.png
EREDIENSTE

Die erediens is die hartklop van ons gemeentelewe.  

Dienstye

Sondagoggend 09:00

(Oktober tot Maart)

Sondagoggend 09:30

(April tot September)

Bybelskool (Kategese)

Direk na afloop van die erediens

NG Gemeente Bellville-Wes is hartseer oor die heengaan van Suranelle. Sy het diep in ons harte ingekruip oor die jare as administratiewe beampte. Ons bid vir Flippie en Lanelle vir vertroosting in hierdie moeilike en hartseer tyd..

WhatsApp Image 2022-08-01 at 3.46.44 PM.jpeg
WhatsApp Image 2022-08-01 at 3.46.43 PM.jpeg
WhatsApp Image 2022-08-01 at 3.46.44 PM (1).jpeg